

Digitale Tuiste van die mense van Pacaltsdorp
Ons bou tans aan ‘n moderne digitale platform waar inwoners, skole, kerke, besighede en gemeenskapsorganisasies met mekaar kan skakel, saamwerk en groei.
Ons missie is om ‘n veilige, professionele en betroubare digitale tuiste te skep wat die mense van Pacaltsdorp vir baie jare sal dien.
Dankie vir u geduld. Ons sien daarna uit om u binnekort op Pacaltsdorp.com te verwelkom.
Pacaltsdorp Digital Solutions
Building Digital Solutions for Our Community and Beyond
Saam bou ons aan die digitale nalatenskap van Pacaltsdorp.