Local News

Yorkstreet, George

Gister was die paaie van George maar vreeslik stil, veral Yorkstraat. Ek het hierdie foto’s maar so deur die toe venster geneem. Jy moet maar versigtig wees.

%d bloggers like this:
Skip to toolbar