Human Services, Local News

‘n INWONER VAN NEW DAWN PARK WAG AL VIR MEER AS 7 JAAR VIR HERSTELWERK AAN HAAR HUIS NADAT DIT AFGEBRAND HET

6523 Croton Slot

n Gemeenskapswerker van Wyk 16, Daniel Bezuidenhoudt het gaan ondersoek instel. Die eienares van die “huis”, Elsabé Scheepers, woon saam met haar Moeder Kate, in ‘n tydelike struktuur terwyl hulle wag vir die herstelwerk aan die huis. Elsabé versorg ook haar ma Kate, wat al ‘n beroerte aanval gehad het en wat ook onlangs uit haar rolstoel geval en haar arm gebreek het.

Elsabé en haar ma Kate
Kate met die gebreekte arm

As daar enigeen is wat ons kan help om hierdie gesin te help en hulle menswaardigheid weer aan hulle terug te gee, maak asseblief ‘n DONASIE.

Daar kan ook skenkings in die vorm van boumateriaal gedoen word om hierdie huis weer leefbaar te maak. Blokstene, dakplate, deur en vensterrame, bousand en cement ens. ,

%d bloggers like this:
Skip to toolbar